top of page

Petrichor in Calvinia

Dis reeds ’n jarelange tradisie van ons en die Spangenbergs om in Augustus Calvinia toe te gaan. Wanneer Vrouedag vir ons ’n langnaweek...

Transkei

Ouma Corrie se koek

Elke Saterdagmiddag het Ouma Corrie en Oupa Danie by ons kom kuier. Presies om vieruur het Ouma se wit Datsun om die draai gekom. Ouma...

Dadelballetjies

Carmen

Die son skyn warm toe ons uit die kerk kom. ’n Luilekker herfsdag strek voor ons uit. Op pad winkel toe loer ek vinnig na my selfoon en...

My hart se punt

Maverick se suurlemoentert

My “Maverick” kind word 21. Daar is lank reeds ’n onrustige gevoel in my binneste oor die aard en omvang van hoe hierdie geleentheid gaan...

Nooiensvlug

Mens begin ’n blog wanneer jy kalm en rustig is. Dan maak jy lysies van al jou gunsteling Afrikaanse woorde soos vlinder, vonkel,...

Volgende in Vonkel en Vlieg :

         Die brood is op!

  • Marida van Schalkwyk
  • born2bviolet

@2019 deur VonkelEnVlieg

bottom of page