top of page
BIO

Bedags verdien ek my brood en botter in die IT-bedryf. Elke oomblik tussenin dwing my passie vir reis, kos en fotografie my om nuwe plekke en dinge te ontdek. Ek wil graag dié passie kombineer met my liefde vir woorde deur oor al die dinge te skryf. Geniet die reis saam met my! Hier skryf ek oor dinge waarsonder ek nie kan lewe nie. Boeke, lekker kos, restaurante, mooi foto's en vreemde plekke.
Marida
​
bottom of page